Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sheryl Cwele se vonnis verleng

2012-10-01 14:25
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Siyabonga Cwele, minister van staatsveiligheid, se eksvrou en haar medebeskuldigde se tronkstraf is tot 20 jaar verleng.

Sheryl Cwele en Frank Nabolisa is in Mei 2011 aan dwelmhandel skuldig bevind. Hulle is aanvanklik tot twaalf jaar tronkstraf gevonnis. 

Cwele (50) het teen haar skuldbevinding geappelleer, terwyl Nabolisa teen sy skuldbevinding en vonnis appèl aangeteken het.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: sheryl cwele
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... ...vervolg Die politieke emosies in SA word aangejaag asof die 1913 "Natives Land Act" die GROOT oorsaak van alle probleme in SA is, asof “wit SA” vir “swart SA” met die swaai van 'n pen van hul grond beroof het destyds...terwyl die waarheid BAIE ANDERS daarna uitsien. Die feit is dat teen die uitbreek van die 2de Anglo-Boere Oorlog was die grense in SA REEDS getrek ..meestal deur ooreenkomste en in sommige gevalle deur oorlog of gewapende optredes. Met die uitsondering van Silkaats wat MET die MEDEWERKING VAN ANDER SWART STAMME deur die Trekkers verdryf was is die meeste gebiede wat hul beset het of onbewoon of d.m.v. van ooreenkomste met die swartstamme. In sommige gevalle juis om as ‘n soort van ‘n buffer te dien tussen stamme wat haaks was. Met Brittanje se ONWETTIGE gryp na grond en mag in SA het hulle die hele spul deurmekaar kom krap. William Beinart, "Rhodes Professor" van "Race Relations" by die Universiteit van Oxford, en Professor Peter Delius van die Universiteit van die Witwatersrand het die by die “Land Divided Conference” wat gehou was by die Universieit van Kaapstad in Maart vanjaar dit soos volg opgesom: “Land alienation was neither the primary intention nor the major outcome of the legislation.” en “By and large, dispossession had already taken place, following the colonial wars of the nineteenth century. The Land Act came at the end of this process," Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.