Shabangu: Ek's g'n Zuma se vriend

2011-06-17 13:38
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die eiendomsmagnaat Roux Shabangu het Vrydag ontken dat hy 'n vriend van pres. Jacob Zuma is en gesê die departement van openbare werke het hóm genader oor 'n omstrede huurkontrak.

Shabangu het op 'n mediakonferensie in Irene, Pretoria, gesê 'n prokureur wat 'n brief aan die Sunday Times gestuur het waarin daar beweer is dat hy Zuma se vriend is, se dienste is beëindig.

Hy verwys na die R500 miljoen huurkontrak van die Middestad-gebou in Pretoria. Shabangu het gesê hy is deur beamptes van die departement van openbare werke genader, maar het egter nie gesê wie hom genader het nie.

"Hulle is deur die vorige eienaars na ons verwys. Dit is hoe die kontrak in ons hande beland het."

Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het dié kontrak vroeër vanjaar fel gekritiseer.

Madonsela het die nasionale polisiekommissaris, Bheki Cele, skuldig bevind aan wanadministrasie en Gwen Mahlangu-Nkabinde, minister van openbare werke, gekritiseer omdat sy voortgegaan het met die kontrak ten spyte van regsadvies wat haar die teendeel aanraai.

Shabangu het gesê daar is 'n persepsie oor sakemanne dat "as hy swart is, moet hy staatsamptenare ken".

Hy het gesê sover dit hom aangaan, is die Middestad-ooreenkoms geldig en dat hy nie daarvoor verantwoordelik is dat die departement van openbare werke nie die regte proses gevolg het nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: roux shabangu  |  jacob zuma  |  skandale

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.