Sexwale se getuienis ‘vertroulik’

2011-10-15 17:47
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings, het Saterdag tydens Julius Malema, ANC-jeugligaleier, se tugverhoor by die ENB-stadion getuig.

“Mnr. Sexwale is deur die verdediging as ‘n getuie geroep,” het Keith Khoza, woordvoerder van die ANC, gesê.

Volgens hom is Sexwale se getuienis vertroulik en mag hy niks bekendmaak al het hy geweet nie.

Die tugverhoor van Malema sal weer op 26 Oktober hervat word wanneer die laaste getuies na verwagting sal getuig, het Khoza gesê.

“Die verhoor sal na die 26ste uitgestel word. Ons is nog nie seker vir hoe lank nie,” het hy gesê.

Slotbetoë en aanbevelings aan ANC-beamptes sal daarna plaasvind.

Dit is nog nie bekend wie tydens die volgende sitting sal getuig nie.

“Die verdediging het nog nie bekendgemaak wie op die 26ste sal getuig nie. Ons weet ook nie hoeveel mense gaan kom nie.

Op ‘n vraag of die ANC-veteraan, Winnie Madikizela-Mandela, en Tony Yengeni, ANC-swaargewig, ook gevra sal word om te getuig, het Khoza gesê daar is spekulasie maar nog geen bevestiging nie.

Malema, Floyd Shivambu, Sindiso Magaqa, Ronald Lamola, Pule Mabe en Kenetswe Mosenogi is die ANCYL-lede wat verskeie dissiplinêre aanklagte in die gesig staar.

Onder meer is hulle aangekla ná opmerkings dat die ANCYL sou help om ‘n bewindverandering in Botswana te bewerkstellig.

Malema was nie Saterdag by die verhoor teenwoordig nie nadat hy vroeër vandeesmaand vir “griepsimptome” behandel is.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.