Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sexwale: Ek het nie Malema ondersteun

2011-11-25 10:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, sê hy het nie voor die ANC se tugkomitee verskyn om Julius Malema te ondersteun nie, maar om die beginsels waarop die party se grondwet rus, te verdedig, het die Cape Times Vrydag berig.

Sexwale het aan die Vereniging van Buitelandse Verslaggewers van Suid-Afrika (FCA) in Johannesburg gesê die nuushooftrekke wat gesê het "Tokyo steun Malema" was misleidend.

"Mense het aan my gesê: 'Tokyo, jy't jou kanse om president te word, vernietig'," het Sexwale in verwysing na sy getuienis aan die ANC se tugkomitee gesê.

"Ek het nie geweet so baie mense verwag dat ek president word nie, dalk lyk ek soos presidensiële materiaal."

Sexwale het gesê hy hoef nie president te wees om die mense te dien nie, hy kan dit doen terwyl hy enige pos beklee.

Hy het egter geweier om besonderhede oor sy getuienis voor die tugkomitee bekend te maak. Sexwale het gesê hy glo die ANC se grondwet is nie heeltemal in ag geneem in die wyse waarop die dissiplinêre aanklagte teen die leiers van die ANC-jeugliga gebring is nie.

Al wat hy wou sien was regverdigheid in die ANC se dissiplinêre proses.

Op die vraag of hy teen pres. Jacob Zuma of enige ander kandidaat sal staan indien hy as president genomineer word, het Sexwale gesê hy sal versigtig oor die nominasie sowel as die motief daarvoor dink.
    
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: tokyo sexwale  |  julius malema  |  anc  |  ancyl  |  politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Die berig se die boere is aangekla vir moord ! Die stroper lewe nog ! Poging tot moord seker ! Nuus24 WORD WAKKER! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.