Sewe vas vir Klerksdorp-rooftog

2011-08-16 19:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sewe mans is in hegtenis nadat hulle na bewering Dinsdagoggend ‘n onderneming in Klerksdorp van selfone en kontant beroof het, het die polisie in Noordwes gesê.

Volgens brig. Thulane Ngubani het vier mans die MTN-winkel in die Game-winkelsentrum omstreeks 09:00 binnegegaan, terwyl nog vyf mans buite gewag het.

“Die mans het na bewering die werknemers gedreig en die winkel van selfone en ‘n onbekende hoeveelheid kontant beroof.”

Ná die rooftog het die mans, wat vermoedelik van Hillbrow in Johannesburg afkomstig is, in twee motors met Gauteng-nommerplate gevlug. Die polisie het hulle agternagesit en die motors afgetrek op die pad tussen Potchefstroom en Viljoenskroon.

Die mans het weggehardloop en in die lang gras weggekruip. Sewe van hulle is met behulp van ‘n polisiehelikopter vasgetrek.

Selfone ter waarde van sowat R500 000 is teruggevind.

Die mans sal na verwagting Donderdag in die Klerksdorp-landdroshof verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.