Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sewe vas ná skietery in Alberton

2012-11-25 09:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sewe mans is in hegtenis geneem nadat ‘n skietery tussen polisiebeamptes en rowers in Leondale, Alberton, uitgebreek het, het die polisie gesê.

Lt.kol. Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, sê die rowers het personeellede by ‘n winkel met vuurwapens aangehou terwyl hulle kontant gesteel het.

Hy sê die polisie, metropolisie en veiligheidswagte is na die toneel van die gewapende roof ontbied.

Die polisie het 15 rowers by die toneel voorgekeer toe die skietery ontstaan het.

Een van die rowers is in die skietery in sy been en maag gewond.

Die ander rowers het op die vlug geslaan. Ses van hulle is deur die polisie aangekeer.

“Twee van die verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle in ‘n hondehok in die gebied weggekruip het,” het supt. Wayne Minnaar van die metropolisie gesê.

Die beseerde rower is steeds in die hospitaal onder polisiebeamptes se toesig.

Die polisie het beslag gelê op gesteelde geld en vyf onwettige vuurwapens.

Volgens die polisie sal die aangekeerdes binnekort in die hof verskyn.

Die soektog na die ander rowers duur voort.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: skietery  |  gewapende roof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Vomit. Hierdie web bladsy maak toe die 1ste Julie. Waar gaan jy dan kommentaar lewer my vriend. Beweeg gerus oor na "news24" se kommentaarvelde. Al praat hulle meestal Engels daar, mag jy praat watter taal jou hart begeer, ek of niemand sal jou daaroor aanvat nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:09 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.