Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seuns vermoor glo ma (75) in huis

2013-02-18 12:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Bejaarde vrou is na bewering in Winterveldt, noord van Pretoria, deur haar twee seuns vermoor, het die polisie Maandag gesê.

Ao. Llifi Ramatlo, polisiewoordvoerder, het gesê Kate Legodi (75), die eienaar van 'n dagsorgsentrum, is Donderdag verskeie kere in haar huis gekap.

Ramatlo het gesê een van haar seuns (43) is in hegtenis geneem en die vrou se 40-jarige aangenome seun is steeds op vrye voet.

"Die verdagte is dieselfde dag in hegtenis geneem. Hy verskyn Maandag in die Ga-Rankuwa-landdroshof."

Hy het gesê Legodi se lyk is Donderdag deur 'n werknemer in haar aangenome seun se kamer gevind.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Mal Giel vergeet om jou te vra.Op jou sinnelos vraag: Hier gaan ons waaragtig weer...! Waarom leer jy nie uit jou foute nie "Seg Net"?! Wat moet ek waaruit leer? Maat? Jy en Malema se gedrag is baie na aan mekaar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Broadacres - 16:22 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
  • Wednesday Braamfontein - 16:21 PM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Empire Road and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.