Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seun vas vir pa se moord

2012-07-09 17:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vier-en-twintigjarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy pa ná ‘n rusie oor kos, het die polisie in die Wes-Kaap Maandag gesê.

Die voorval het Vrydagaand ná 22:00 plaasgevind, het kapt. Malcolm Pojie gesê.

“Die motief vir die moord kan moontlik ‘n rusie wees wat die verdagte en sy pa vroeër dieselfde aand oor kos gehad het,” het Pojie gesê.

Volgens Potjie het Hans Olckers (49) en sy vrou gereed gemaak om bed toe te gaan in hul huis in Riemvasmaak, Bongolethu.

”Die seun het hom na bewering genader terwyl hy langs sy vrou op die bed gesit het en hy het hom met ‘n mes in die bors gesteek,” het Pojie gesê.

Olckers het later aan die steekwond beswyk.

Die 24-jarige man sou na verwagting Maandag in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn.

Die ondersoek duur voort.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Cindy Naude sê... MakaDrama, ons "landgenote" sny ons op 'n daaglikse basis keelaf, of lees jy net die nuus wat die ANC ophemel? en hulle stop nie daar nie, daar word gemartel en verkrag, en so nou en dan word daar dalk iets gesteel! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bryanston - 09:10 AM
    Road name: Ballyclare Drive Both Ways
    DELAYS through Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 08:59 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Woodmead Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Forecasting Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.