Seun vas vir moord op ouers

2010-08-30 05:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 18-jarige seun is Sondag in hegtenis geneem nadat hy glo twee mans gehuur het om sy ouers in Standerton dood te maak, het die polisie in Mpumalanga gesê.

Die pa (43) en 37-jarige ma is dood in hul huis aangetref, het kapt. Leonard Hlathi gesê. Albei het talle steekwonde gehad.

Volgens hom het die twee gehuurde mans, onderskeidelik 20 en 22 jaar oud, glo die paartjie Saterdagoggend omstreeks 03:00 doodgemaak en met die paartjie se motor weggery.

“Die kar het 14km buite Standerton onderweg na Johannesburg omgeslaan. Die 22-jarige is op die toneel dood en die 20-jarige is in ‘n kritieke toestand na ‘n hospitaal geneem,” het Hlathi gesê.

Volgens Hlathi het die voorlopige ondersoeke getoon dat die seun sy ouers laat vermoor het om geld van hul versekeringspolisse te kry.

Die twee mans is na bewering R250 000 vir die moord belowe.

‘n Deposito van R1 000 is glo aan hulle betaal en die res sou aan hulle gegee word wanneer die versekeringspolisse uitbetaal. 

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: moord  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ek is eerder n rassis voordat ek n moordenaar is,eerder n rassis voordat ek n dief is,eerder n rassis voordat ek n terroris is,eerder n rassis voordat ek n legens en Adele aanhanger is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.