Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seun stabiel ná hond hom in gesig byt

2012-03-07 09:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die driejarige seuntjie Lincoln Nimmerhout van Belhar wat Sondagoggend deur ’n Rottweiler gebyt is, is steeds in ’n stabiele toestand.

Hy het Dinsdag ’n operasie aan sy neus en onderkaak in die Rooi Kruis-Kinderhospitaal ondergaan.

Uzent Links, sy stiefpa, het Dinsdag gesê hy het die Lincoln na die doktor gebring nadat die hond hom buite die­Hoërskool Perseverance in Belhar aangeval het.

Volgens Links het die hond Lincoln skielik begin byt.

“Ek het probeer om die hond van hom af te kry, maar hy wou nie los nie. Dit het 15 minute geduur voor die hond hom gelos het.”

Hy het gesê hy het die hond ook met klippe bestook, maar die hond het die kind aanhoudend in die gesig gebyt.

“Ek het selfs probeer om die hond te kry om mý te byt, maar hy het net vir Lincoln gegaan. Selfs van die mense in die gemeenskap het die hond ook met klippe bestook, maar hy wou nog steeds nie los nie. Die hond het Lincoln rondgeskud soos hy hom gebyt het.”

Lamees Martin, woordvoerder van Die Kaap de Goede Hoop se Dierebeskermingsvereniging (DBV), het gesê die hond is op versoek van die eienaar van kant gemaak.

Volgens haar is die hond as ’n waghond by die skool gebruik. Die eienaars het egter nie ’n lisensie gehad om die hond daarvoor te gebruik nie.

Die kleuter se ma, Cerenice Nimmerhout, het gesê sy is bly die hond is van kant gemaak. “Ek is stukkend en seer oor wat met my kind gebeur het. Hy het erge skade aan sy gesig opgedoen,” het sy gesê. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: honde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Willy Johnstone-Robertson sê... Ek wonder waar is ou Drama Queen. Die sundowner nog nie mooi ingeskop nie. Hy laat my dink aan 'n onderwyser van ons, al is die antwoord reg, hy nog 'n moerse speech by die antwoord geskryf het. Die dogma tipe siel, mag nie jou eie denke hê nie. So word jou kreatiwiteit beperk. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.