Seun skiet glo sy pa dood in Stilbaai

2009-12-04 07:15
Tweets Share Share line Print

Eugene Gunning

George - Dit gons in Stilbaai nadat ’n 18-jarige tiener na bewering sy pa gister kort ná middernag doodgeskiet het.

Die seun, Jacobus van Zyl, het gistermiddag in die landdroshof in Albertinia verskyn op aanklag van moord.

Die saak is tot 15 Januarie uitgestel. Hy is ondertussen in huisarres.

Na bewering het Van Zyl kort ná middernag sy 39-jarige pa, Koos van Zyl, op die plaas Grootfontein naby die Goukou-rivier in die omgewing van Stilbaai geskiet.

Die Burger het gistermiddag betroubaar verneem dat hy glo onlangs gedreig het om sy pa te skiet. Dié tragiese voorval, wat die gemeenskap diep geruk het, het glo ’n lang aanloop van groot onenigheid in die familie.

Die seun is deur sy oupa en ouma grootgemaak. Sy oupa is ’n paar jaar gelede oorlede.

Die polisie het gistermiddag in ’n verklaring gesê die seun is op die toneel in hegtenis geneem.

Kapt. Bernadine Steyn, ’n Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het gesê die seun se pa het na bewering in ’n stoel in die sitkamer van die huis geslaap toe die voorval plaasgevind het.

Na bewering was Van Zyl se vrou, Vikie, in die badkamer en het die egpaar se 14-jarige dogter, Rita, in haar kamer geslaap.

Van Zyl het op die toneel aan aan ’n kopwond beswyk.

- Die Burger

Lees meer oor: george  |  moord  |  hofsake

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.