Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seun gered ná pa hom by brug wou afgooi

2010-03-23 12:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die voormalige provinsiale minister van openbare werke Christian Martin het 'n vyfjarige seun gegryp voor sy pa hom by die Van Stadens-brug kon afgooi, berig The Herald Online.

Martin was Saterdag op pad Hankey toe in die Oos-Kaap en het naby die brug stilgehou toe hy 'n polisieman met die man sien onderhandel.

Die man het gedreig om sy seun by die brug af te gooi en dan self af te spring.

Hy het toe aan die man gesê hy moet dink aan die kind wat so bang is.

Ná 'n ruk het die man kalmeer. Martin het toe nader gegaan en die seun gegryp toe een van die polisiemanne sy pa se aandag afgetrek het.

Martin het gesê hy het die premier, Noxolo Kiviet, van dié voorval in kennis gestel.

'n Voorstel is gemaak om 'n reuse-versperring wat mense verhoed om af te spring op te rig, maar sedert dié voorstel in 2008 gemaak is, is niks nog uitgerig nie.

Verlede Woensdag was Zalisile Mginywa (32), 'n verkeersbeampte, die 75ste persoon watby dié brug wou selfmoord pleeg.

– Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
35 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Ou Tutu stem nie saam met FW nie... "Om te sien hoe standaarde verswak is so bitter, omdat dit skietgoed gee vir diegene wat sal sê 'ons het julle gewaarsku dat sodra jy het 'n swart meerderheid regering het, sal julle 'n sterk afname in standaarde sien'" (Desmond Tutu) Pravin Gordhan ook nie... "Suid-Afrika is by ‘n kruispad wat betref die hernieude arbeidsonrus in die mynbousektor, het Pravin Gordhan, minister van finansies, Dinsdag gewaarsku. Ons is almal saam in die situasie. As ons nie ons arbeidgeskille oplos nie, is ons almal verloorders."(Pravin Gordhan) Mamphela Ramphele stem ook nie saam nie... "Suid-Afrika se onderwysstelsel is vandag veel swakker as tydens die apartheidsjare, het die akademikus en struggle-held Mamphela Ramphele volgens The Star gesê. Wiskundegeletterdheid... wat is dit? Dis erger as die rekenkunde wat ek onder Bantoe-onderwys gedoen het," het Ramphele gesê. (Mamphela Ramphele) En so kan mens aangaan en aangaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.