Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seun beseer in skietery by winkelsentrum

2013-01-08 15:41
Tweets Share Share line Print
Video - Skieter brand los by winkelsentrum
'n Skieter met 'n aanvalsgeweer het by 'n winkelsentrum in Clackamas, Oregon twee mense doodgeskiet en toe selfmoord gepleeg. KYK
 

 Johannesburg – ‘n Tienerseun is Dinsdag tydens ‘n skietery by die Golden Walk-winkelsentrum in Germiston geskiet en beseer, het die polisie gesê.

Volgens ao. Andre de Jager is die 16-jarige seun beseer toe twee skote gevuur is nadat ‘n man probeer het om ‘n juwelierswinkel in die sentrum te beroof.

De Jager sê die man het die Sterns binnegegaan en oor die toonbank gespring. Hy het aangedring op juweliersware en geld.

‘n Getuie het hom gesien en het gehardloop om die sentrum se sekuriteitswagte in kennis te stel.

Die man, wat niks gesteel het nie, het  weggehardloop en twee skote gevuur.

Paramedici sê die seun is op die toneel behandel en gestabiliseer.

“Hy is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: skietery  |  rooftogte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... bronkie praat soos 'n dronkie . is u sober ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Melrose Estate - 14:47 PM
    Road name: Glenhove Road Eastbound
    DELAYS between Oxford Road and the M1 Interchange
  • Tuesday Bramley - 14:42 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.