Seun (13) skiet onderwyser

2009-09-11 14:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n 13-jarige seun is in hegtenis geneem en word aangekla van poging tot moord nadat hy sy onderwyser met sy pa se vuurwapen geskiet het.

Kapt. Dumisani Ndlazi, 'n polisiewoordvoerder, het Vrydag gesê die onderwyser aan die Omar Ebrahim laerskool in Pretoria is in 'n ernstige toestand in die hospitaal.

"'n Leerling het aan die betrokke onderwyser gekla dat die verdagte iets uit sy sak gesteel het. Die onderwyser het glo die kind hieroor geslaan die seun het kwaad geraak."

Die ontstoke gr.7-leerling het toe huis toe gegaan, die kluis se sleutel gevat en sy pa se vuurwapen uitgehaal.

Hy het terug skool toe gegaan en die onderwyser, wat in een van die skool se gange gesit het, in sy regterarm geskiet.

"Die verdagte het nie van die toneel gevlug nie," het Ndlazi gesê.

Die seun is in hegtenis geneem vir poging tot moord en sy pa sal van nalatigheid aangekla word.

– Sapa
 

Lees meer oor: pretoria  |  misdaad  |  kindergeweld

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Stuur hulle Zimbabwe toe. Dit is goedkoper en hulle is oor 6 maande volwaardige iDoktela's. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.