Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sesjarige se lyk in kanaal gevind

2013-01-10 16:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die lyk van ‘n sesjarige seun is in die Vaalharts-kanaal in die Magogong- informele nedersetting naby Taung gevind, het die polisie in Noordwes Donderdag gesê.

Die seun is Woensdag as vermis aangemeld nadat hy die laaste keer gesien is waar hy saam met sy vriende naby die kanaal gespeel het. Sy lyk is later die dag gevind, het kapt. Pelonomi Makau gesê.

“Werkers langs die kanaal geloop en dit skoongemaak het, het op die lyk afgekom,” het Makau gesê.

Die polisie het met 'n geregtelike doodsondersoek begin.

In ‘n ander voorval is die ontbinde lyk van ‘n vrou Dinsdag in bosse langs die N4 tussen Swartruggens en Rustenburg gevind.

Makau het gesê die lyk is deur ‘n plaaswerker gevind wat die polisie in kennis gestel het.

“Volgens bewerings is die oorledene moontlik vermoor en die lyk is twee weke gelede in die gebied agtergelaat.”

Die slagoffer het ‘n blou denimbroek, swart skoene, ‘n swart gordel en ‘n bruin hemp aangehad.

Die oorledene se familielede is nog nie opgespoor nie.

Enigiemand met inligting word gevra om die polisie te kontak.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: kindersterftes  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Rest nog om de lugubere voor ieder rechtgeaard mens verjaardag van de aanvang van dat "Boeremagproces" te herdenken. Daar zit een aantal mensen, 'verdachten' vast, waarschijnlijk als langste voorarrest ter wereld, in een willens en wetens door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel waarbij de rechtsstaat door het slijk wordt gesleurd in schrille contrast met een vrijheid misbruikende loslopende crimineel Winnie, eveneens een door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.