Ses vas wat Mandela-rylaan 'herdoop'

2011-07-18 19:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Ses mans is in hegtenis geneem toe hulle na bewering plakkers gebruik het om Nelson Mandela Rylaan tot Clive Derby-Lewis Rylaan te herdoop op aanwysingsborde in Pretoria, het die polisie Maandag gesê.

Volgens lt. kol. Tshisikhawe Ndou is die ses mans Sondagaand deur kringtelevisiekameras in Nelson Mandela Rylaan in Sunnyside betrap.

“Die polisie het hul na die toneel gehaas en die ses mans, wat verskeie ‘vervangings’-plakkers in hul besit gehad het, daar betrap. Hulle is in hegtenis geneem en na die Sunnyside-polisiekantoor geneem.”

Hulle het geweier om hul optrede aan die polisie te verduidelik.

Die mans, tussen die ouderdomme van 25 en 38, word aangekla van opsetlike saakbeskadiging en sal na verwagting Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Volgens Ndou word die mans nie met enige regse bewegings verbind nie.

Derby-Lewis, ‘n voormalige politikus van die Konserwatiewe Party, dien lewenslange tronkstraf uit vir sy rol in die sluipmoord op die sekretaris-generaal van die SAKP, Chris Hani, in 1993.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
55 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Stuur hulle Zimbabwe toe. Dit is goedkoper en hulle is oor 6 maande volwaardige iDoktela's. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.