Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ses stabiel ná Linkin Park-fratsongeluk

2012-11-09 14:52
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Ses mense is in 'n bestendige toestand in die hospitaal nadat hulle in 'n fratsongeluk by die Kaapstad-stadion beseer is, het die departement van gesondheid in die Wes-Kaap Vrydag gesê.

'n Vrou is Woensdagaand dood en 19 ander mense beseer nadat steierwerk kort voor Linkin Park se konsert omgewaai is.

"'n Vroulike pasiënt is vanaf die Somerset-hospitaal na die Groote Schuur-hospitaal oorgeplaas omdat sy verdere behandeling benodig vir haar rugwerwelbesering. Nóg 'n pasiënt sal later vandag [Vrydag] 'n operasie ondergaan," het Mark van der Heever, woordvoerder van die departement, gesê.

Intussen het Lucozade hom as amptelike borg van die Linkin Park-toer onttrek.

Die Amerikaanse rockgroep sal Saterdagaand in Johannesburg optree.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: linkin park  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stinkvingertjie van Tonder sê... Joexxi dit werk so. Ek ken die ou se gesig, maar ken hom ook nie regtig nie, want ek kyk ook nie die gemors op sabc nie. So sal jy ook sien dat ek nou nie op een van die twee hondedr drie en veertig ander berigte oor hom iets gese het nie. Maar los maar die mense vir wie dit wel 'n verlies was. Gaan lees maar iets anders. Dit is nou so goed die VSA se president sterf more in 'n helikopter ongeluk en jy se jy raak nou moeg vir berigte oor dit want jy bly nie in Amerika nie. Lees en lewer kommentaar daar waar jy oor belangstel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.