Ses polisiebeamptes vas vir bedrog

2009-11-06 12:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Ses polisiebeamptes sal Vrydag in die Machadodorp landdroshof verskyn vir hulle beweerde betrokkenheid in die vervaardiging van vals universiteit-, matriek-, bestuurs- en vakmanskap-kwalifikasies, het polisie van Mpumalanga gesê.

Kapt. Leonard Hlathi het gesê dat ‘n 25-jarige man wat die vals sertifikate gemaak het ook in die hof sal verskyn. Hy is Donderdag na ‘n leidraad in hegtenis geneem.

Die 25-jarige het probeer om homself glo in ‘n huis in die Emthonieni buurt naby Machadodorp toe te sluit toe die polisie opgedaag het om hom in hegtenis te neem.

Toe hulle die deur oopkry het hulle ook ‘n verskeidenheid rekenaar-hardeskywe, drukkers, vervalsde DVD’s en CD’s, rekenaarprogramme en ‘n masjien om ATM bankkaarte te druk gevind.

Die man het glo R50 gevra vir ‘n vals, gesertifiseerde kopie en R350 vir ‘n oorspronklike, maar meeste mense het die kopieë gekies.

Volgens Hlathi sal nog 13 polisie reservis konstabels oor die naweek aangekla word vir bedrog en vervalsing.

“Al die reservis konstabels wat met die vervalsde sertifikate probeer het om by die polisie in te kom se toekoms by die polisie lyk maar sleg, want ons het nie plek sulke mense in die polisiediens nie,” het Hlathi gesê.

- Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: korrupsie  |  polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Stuur hulle Zimbabwe toe. Dit is goedkoper en hulle is oor 6 maande volwaardige iDoktela's. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.