Ses beseer in bakkie-ongeluk

2010-09-07 17:24
Tweets Share Share line Print

SA – Ses mense, insluitende ‘n vierjarige meisie, is beseer nadat die bakkie waarin hulle was Dinsdagoggend beheer verloor het op die N3-noord naby Balgowan.

Met ER24 se aankoms het die bakkie in die pad gestaan met groot skade aan die kant van die voertuig.

Die vyf beseerdes, insluitende ‘n vierjarige meisie, het langs die pad gesit en is vir ligte beserings behandel.

Die sesde passasier, wat na bewering die ouma is, is aan die onderkant van ‘n wal gevind.

Die bejaarde het moontlike nek- en rugbeserings opgedoen. Sy is op die toneel gestabiliseer en in ‘n ambulans geplaas.

Al die beseerdes is na die Pietermaritzburg Medi-Clinic en Northdale-hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.

Die is nie bekend wat daartoe gelei het dat die bestuurder beheer oor die bakkie verloor het en in die versperring vasgery het nie.

As daar ‘n kap op die bakkie was sou die passasiers waarskynlik nie uitgegooi gewees het nie, het ER24 gesê.

Nuus24

Volg Nuus24 op Twitter



 

Lees meer oor: ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wesley.nel.5 sê... Hoop net dit gaan na die winter wees. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.