Sensuswerkers in KZN staak

2011-10-31 21:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sensuswerkers in Durban het Maandag gestaak en gekla hulle word minder as hul eweknieë in ander provinsies betaal.

Ongeveer 100 werkers het buite die Sensus-kantore in Durban se Samora Machelstraat gestaak en gedreig om ingevulde vraelyste te weerhou as gehoor nie aan hul eise gegee word nie.

Maandag was die laaste dag van die 21 dae lange optellingfase, wat die verspreiding van sowat 20 miljoen vraelyste ingesluit het.

Die stakende werkers moes hul ingevulde vraelyste Maandagaand indien.

Hulle het gesê hulle het in die media geleer dat hulle onderbetaal word.

“Ons kontrakte stipuleer dat ons R5 000 per week betaal word, maar verlede week het ons gesien veldwerkers in Johannesburg word R10 000 betaal en werkers in Pietermaritzburg word R7 500 betaal,” het ‘n staker, wat verkies het om anoniem te bly, gesê.

Die stakers beweer hulle is ver weg gestasioneer en moet meer geld uithaal vir vervoer.

“Ons word ook nie vergoed vir die lugtyd wat ons vir werk gebruik nie,” het die werker gesê.

Pali Lehohla, statistikus-generaal, het vroeër Maandag gesê die betaling van sensuswerkers begin op 10 November en sal ‘n geskatte R700 miljoen kos.

Optellers sal ‘n bedrag van R5 000 ontvang en hul toesighouers R7 000, het hy aan verslaggewers in Pretoria gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: sensus  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.