Senior ANC-lid deur eks vermoor

2011-08-29 22:57
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ‘n Senior lid van die ANC is Maandag naby Pretoria doodgesteek, na bewering deur haar jaloerse eks-kêrel, het die polisie in Gauteng gesê.

Elsie Mahlangu (51) het omstreeks 14:00 by haar huis ontspan toe haar eks-kêrel ingestorm het, het Johannes Jafta, woordvoerder van die polisie in Cullinan, gesê.

‘n Heftige stryery het tussen die twee ontstaan, waartydens die man ‘n mes uitgehaal en Mahlangu na bewering herhaaldelik in die bolyf gesteek het.

Volgens Jafta het die aanvaller, wat in sy mid-40’s is, die huis aan die brand gesteek en weggehardloop.

“Haar bure het rook by die vensters sien uitkom en na die erf gehardloop,” het hy gesê.

“Hulle het emmers water gebruik om die brand te blus voordat hulle Mahlangu se verkoolde lyk op die vloer gevind het.”

Volgens Jafta was Mahlangu die ANC-tesourier in Wyk 99, Tshwane.

“Die motief vir die aanval is nie bekend nie, maar volgens gerugte wat ons gehoor het, het Mahlangu weke gelede met die man opgebreek, maar hy wou dit nie aanvaar nie,” het Jafta gesê.

Die ANC in Tshwane kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: pretoria  |  anc  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.