Semenya fokus op studies

2009-10-04 15:37
Tweets Share Share line Print

Caster Semenya was die naweek hard aan die studeer vir haar eerste eksamenvraestel wat môre geskryf word.

Sy was glo ook onbewus daarvan dat mnr. Julius Malema, ANC-jeugliga­leier, Vrydag haar ouers in haar tuisdorpie Ga-Masehlong buite Polokwane besoek het om vir hulle kruideniersware te gee én bouplanne vir ’n splinternuwe drieslaapkamerhuis.

Mnr. Michael Seme, Semenya se afrigter, het gister aan Rapport gesê die 800m-wêreldkampioen fokus nou op haar studies. Sy het ook nie gister se vergadering van atlete in Pretoria bygewoon nie.

Semenya is deur Rapport gesien toe sy en ’n vriendin by die gebou uitgestap het waarin haar koshuiskamer is, ook die lokaal waar die atlete vergader het.

“Ek het vir Caster gesê sy moet in haar koshuiskamer bly en studeer,” sê Seme. “Sy doen haar bes met haar studies en ons help haar.”

Volgens hom is sy “oukei” onder die omstandighede. “Sy probeer net om al die dinge te vermy.”

Sy vermy ook al die publisiteit en mense wat politieke gewin hieruit wil put. “Sy luister nie na al daardie stories nie. Sy wil met niemand praat nie.”

Seme het gesê Semenya oefen ook gereeld en berei haar nou voor vir ’n wedloop einde Oktober.

- Rapport

Lees meer oor: caster semenya

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.