Semen op ET se lyk gevind

2010-04-19 09:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Volgens die woordvoerder van genl. Bheki Cele, polisiehoof, is daar semen gevind op die lyk van die ontslape AWB-leier, Eugene Terre’Blanche.

“Sy lyk was half kaal en daar was semen op sy geslagsdele. Dit is nie nuwe inligting nie en was nog altyd deel van die bewyse,” het Nonkululeko Mbatha gesê.

Na bewering was die semen deel van die bewyse wat ondersoek word en volg die polisie ook ander leidrade op.

Cele het aan ‘n Sondagkoerant erken dat die seksbewerings sedert die “eerste dag” daar was omdat Terre’Blanche se broek afgetrek was en daar “semen op hom gevind” is.

“Ons weet egter tot vandag toe nie waar die vraag oor die kondoom vandaan kom nie.

“Die kondoomkwessie het nie ter sprake gekom nie, selfs nie eens op Vrydag 9 April toe ek begrafnis toe is en ná die tyd ’n inligtingsessie (deur die ondersoekspan) bygewoon het nie,” het Cele gesê.

Meer inligting oor die bewerings sal waarskynlik tydens die twee verdagtes se verhoor duidelik word.

- Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.