Selebi 'te siek' om hospitaal te verlaat

2011-12-23 15:00
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Jackie Selebi, die veroordeelde voormalige nasionale polisiehoof, is te siek om uit die hospitaal ontslaan te word, het Tom Moyane, nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, Vrydag gesê.

Moyane het gesê die departement is deur dokters by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria ingelig dat Selebi weens sy toestand nie ontslaan kan word nie.

Moyane en lede van die departement se uitvoerende bestuurspan het dié nuus ontvang van dokters wat Selebi behandel.

"Mnr. Selebi sal steeds behandeling by die hospitaal ontvang en die erns van sy toestand laat nie toe dat hy na die Pretoria-Sentraal-gevangenis geneem kan word om sy vonnis uit te dien nie."

'n Gesamentlike mediakonferensie oor Selebi se gesondheid sal nou op 28 Desember deur 'n span dokters, Selebi se
familie en die departement van korrektiewe dienste gehou word.

Die departement het gesê Selebi word vir "nier-verwante probleme" behandel.

Selebi het op 5 Desember by die tronk aangemeld om sy vonnis van 15 jaar te begin uitdien. Hy is skuldig bevind aan korrupsie nadat hy geld van die veroordeelde dwelmhandelaar Glenn Agliotti ontvang het en ‘n Britse dwelmondersoek-verslag aan Agliotti gewys het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jackie selebi  |  korrupsie  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.