Selebi se prokureurs, griffier vergader

2011-12-05 11:09
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi se prokureurs, Wynanda en Fanus Coetzee, het by die Suid-Gautengse hooggeregshof opgedaag en is in 'n vergadering met die griffier van die hooggeregshof.

Die prokureurs het versoek dat hy eers oor 'n week met sy vonnis begin. Dit is nie bekend of 'n regter of griffier dié besluit moet neem nie.

Selebi het Vrydag by sy huis in Waterkloof, Pretoria, ineengestort toe hy hoor sy aansoek om appèl het misluk.

Terwyl gerugte die ronde doen dat  Selebi se gesondheid hom uit die tronk kan hou, berig Eyewitness News dat hy weens komplikasies met diabetes moontlik 'n orgaanoorplanting kan ondergaan.

Selebi ondergaan glo dialise, en dis volgens sommige berigte moontlik dat hy ook 'n beroerte gehad het.

Selebi moes hom by korrektiewe dienste in Johannesburg oorgee nadat sy aansoek om appèl teen sy skuldigbevinding op aanklag van korrupsie Vrydag misluk het.

Hy is 15 jaar tronkstraf opgelê.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: jackie selebi  |  hof  |  misdaad  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.