Selebi kon nie geld verklaar

2011-11-02 14:16
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi het groot somme geld gehad wat hy nie kon verduidelik nie, het die appèlhof Woensdag gehoor.

Dít het adv. Gerrie Nel, vir die staat, in Selebi se appèlverhoor aangevoer.

Regter Meyer Joffe het Selebi in Augustus verlede jaar in die Johannesburgse hooggeregshof tot 15 jaar tronkstraf gevonnis weens sy korrupte verhouding met Agliotti.

Regter Suretta Snyders het in reaksie op Nel se stelling gesê Selebi sal nie die eerste persoon wees wat van geld hou nie.

"Maar die geld kon nie verduidelik word nie," het Nel gesê. Hy het gesê die gemiddelde individu sal weet dat geld wat in 'n rekening deponeer word, 'n papierspoor laat.

Nel het gesê sy argumente vir die dag sal fokus op sekere aspekte van die bewyse. Dít sluit in die bevindinge van 'n KPMG-verslag en hoe Selebi sy kennis as polisiehoof gebruik het om die saak te beïnvloed.

Hy het gesê die appèlhof moet in gedagte hou dat Selebi die hoof van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en Interpol was.

"Hier is iemand wat weet waarna die polisie soek, hou dit in gedagte."

Nel het verder aangevoer dat Selebi in 'n vroeë stadium geweet het watter tipe man Agliotti was.

Die verhoor duur voort.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jackie selebi  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Nou ja, dan moet die DA se veldtog om 'n jeugloonsubsidie in te stel ondersteun word teen die Cosatu voetslepers en klipgooiers... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.