Selebi is skuldig

2010-07-02 12:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Jackie Selebi, voormalige polisiekommisaris, is Vrydag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind aan korrupsie.

Selebi het klagtes van korrupsie en regsverydeling in verband met sowat R1,2 miljoen in die gesig gestaar wat hy glo van verskeie mense gekry het in ruil vir gunste.

Hy is skuldig bevind op aanklagte van korrupsie, maar onskuldig op aanklagte van regsverydeling.

Selebi het skuld ontken.

Regter Meyer Joffe het bevind dat die staat bó alle twyfel bewys het dat Selebi betalings en geskenke vanaf Glen Agliotti ontvang het.

Joffe het gesê in die meeste gevalle waartydens die staat se hoofgetuie, Agliotti, beweer het dat betalings aan Selebi gemaak is, ander getuies dit kon bevestig.

"Jackie Selebi het sy getuienis tot sy voordeel probeer aanpas, en op dié manier sy geloofwaardigheid ingeboet," het Joffe bevind.

Selebi se bewering dat daar 'n sameswering teen hom beplan was, is verwerp.

Die staat het 17 getuies geroep en die verdediging ses.

Selebi is uit op waarskuwing, en sal op 14 Julie gevonnis word.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jackie selebi  |  hof  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Sal defnitief my liniaal moet saamneem om 'n afmeting te maak ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.