Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Seksslaaf' se ma vasgetrek

2012-11-12 11:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Vrou is die naweek in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar tienerdogter teen R50 as ‘n seksslaaf aan mans uitverhuur het.

The Daily Voice berig die vrou sal binnekort in die Atlantis-landdroshof verskyn.

Die koerant het vroeër berig die ma het haar 13-jarige dogter na bosse of sjebiens geneem waar sy haar vir mans aangebied het.

Na bewering het die vrou die geld gebruik om drank te koop.

Die meisie het haar maats van die mishandeling vertel, wat die voorvalle by ‘n onderwyser aangemeld het.

Sy is na ‘n skuilplek geneem toe ‘n saak van verkragting en kinderprostitusie geopen is.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kindermisdaad  |  prostitusie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
38 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... "dit alles is ook net 'n kwessie van tyd voor die goeie seëvier." Net omdat jy dit goed noem beteken nie dat dit goed is nie. Die Skrif is duidelik dat in die laaste tyd sal dit wat sleg is goed genoem word... Ummm...Die profesië voorspel dat daar eers 'n algehele verval sal plaas vind voordat God se gesag herstel sal word...Siende dat God se gesag nog nie herstel is nie vat 'n raai watter deel van die profisië leef ons tans uit. So my reg tot "vryheid van assosiasie" is n baie beperkte reg en 'n reg wat ek sleg in die privaatheid van my huis mag uitleef. Ek besoek nie klubs wat hulself as "gay-klubs" identifiseer nie, hoekom wil gays dan hulself af forseer op mense wat verkies om nie met gays te assosieer nie. Hoekom is my reg tot vryheid van assosiasie ondergeskik aan hulle reg van vryheid van assosiasie? Hulle kan hul plekke hê waar hulle vry is om te doen wat hulle wil...maar ek wil ook die reg hê om my plek te hê waar ek kan doen wat ek wil en waar ek duidelik kan stel "No Gays"...is mos my reg. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Sunninghill - 08:33 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Magaliessig and Sunninghill
  • Tuesday Magaliessig - 08:32 AM
    Road name: Main Road Southbound
    DELAYS between Lone Hill and Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.