Seks-nes by skool oopgekrap

2010-08-13 10:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die departement van onderwys in Gauteng het drie onderwysers afgedank nadat hul glo gekoppel kan word aan seksuele misdrywe by die Laerskool Filadelfia, noord van Pretoria.

‘n Vierde onderwyser het glo bedank alvorens die dissiplinêre verhoor afgehandel kon word. Na bewering word nog vyf ander personeellede by die skool ook by die seksuele misdrywe betrek.

“Die departement het inligting ontvang dat nege personeellede by die skool in seksuele misdrywe met leerlinge betrokke was,” het Charles Phahlane, woordvoerder, gesê.

“Drie onderwysers is reeds skuldig bevind en afgedank. Hulle het tot die einde van die week om appèl aan te teken.”

Al nege onderwysers was glo betrokke by dieselfde meisie, maar sommiges kan ook aan seksuele misdrywe met ander leerlinge gekoppel word.

Die aanklagte is ook na die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (Sace) verwys vir verdere stappe.

Volgens die departement is daar geen plek vir hierdie tipe optrede in die onderwys nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: skandale  |  onderwys  |  skole  |  seks

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Wonder ek nou ook, Sarie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.