Seerowers wil R33 m losprys vir gyselaars hê

2011-09-26 11:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Somaliese seerowers wat verlede jaar ‘n Suid-Afrikaanse paartjie ontvoer het, het ‘n losprys van R33 miljoen van die familie geëis, het ‘n koerant Maandag berig.

Bruno Pelizzari en Deborah Calitz van Durban het op 26 Oktober 2010 langs die kus van Tanzanië op hul seiljag gevaar toe seerowers hulle ontvoer het.

Pelizzari se suster Vera het Sondag met The Sowetan gepraat. Sy sê Pelizzari het haar op 5 September gebel en gevra dat die losprys betaal word.

“Ek weet julle doen wat julle kan. As hulle nie die losprys kry nie, gaan hulle ons dood maak,” het Pelizzari glo aan sy suster gesê.

Me. Pelizzari sê dis die eerste keer wat sy kontak met haar broer gehad het. Sy sê ‘n seerower genaamd Ali bel haar sedertdien op ‘n weeklikse basis.

“Ek het aan hom verduidelik dat ons nie ryk is nie. Ek het vir hom gesê dit gaan ‘n tydjie neem om die geld te kry. Ons is intussen gedwing om vir donasies te smeek,” het sy gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Wonder ek nou ook, Sarie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.