Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Seekoei uit swembad gered

2012-08-23 20:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Wild-reddingspan sou Donderdag ‘n seekoei uit ‘n swembad in Modimolle, Limpopo, red, het die Nasionale Vereniging vir die Voorkoming van Wreedheid teenoor Diere gesê.

Die span sou die seekoei verdoof en dan met ‘n hyskraan uit die swembad haal, het ‘n woordvoerder, Isabel Wentzel, gesê.

Sy het gesê die vyfjarige dier, wat deur sy trop uit ‘n wildreservaat gejaag is, sal na ‘n ander bestemming geneem word.

“Hy is uit die familie gestoot nadat ‘n ander baba gebore is, Die ouer seekoeie het hom nie meer verdra nie.”

Die seekoei het Dinsdag by die Monate Lodge se swembad ingeklim, maar hy kon nie weer uit nie.

Die swembad is groot genoeg vir die seekoei om in te swem, maar daar was geen manier vir die dier om uit te klim nie.

Baie van die water is sedertdien uitgetap om die proses te vergemaklik.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: seekoeie  |  diere
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... JIP, dalk by vroulief aangesteek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 08:29 AM
    Road name: Johan Heyns Drive /Hamilton Street Southbound
    DELAYS between Fred Nicholson Street and the CBD
  • Wednesday Houghton Estate - 08:28 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS approaching the Glenhove Road exit due to an earlier accident
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.