Sataniese ritueel: saak uitgestel

2012-01-17 16:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Ses jeugdiges wat daarvan aangekla word dat hulle twee meisies glo tydens ‘n sataniese ritueel aan die brand gesteek het, sal op 2 Februarie weer in die Johannesburg-landdroshof verskyn.

Aanklaer Colleen Ryan sê die saak is Dinsdag uitgestel, aangesien “daar eers omgesien moet word na ’n sekere aspek voordat hulle aangekla kan word.”

Sy het geweier om verder uit te brei.

Dinsdag se verrigtinge is in camera gehou, aangesien een van die beskuldigdes, ‘n 15-jarige meisie, nog ‘n minderjarige is.

Ryan het gesê die volgende verskyning sal by die landdroshof aangehoor word, maar dat die saak binnekort na die hooggeregshof in Johannesburg oorgeplaas sal word.

Kirsty Theologo (18) is op 21 Oktober op ‘n koppie agter die Linmeyer-swembad in Julius-straat, Johannesburg, met petrol gegooi en aan die brand gesteek.

Sy is ‘n week later in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal dood.

Haar 14-jarige vriendin is ook aan die brand gesteek, maar het die voorval oorleef.

 Lindon Wagner (21), Robin Harwood (18), Harvey Isha (23), Lester Moody (18) en Jeremy King (18) is steeds in aanhouding.

Hulle is in November borgtog verwyder.

Die 15-jarige meisie is in die sorg van haar ouers vrygelaat.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: satanisme  |  misdaad  |  hof  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Wonder ek nou ook, Sarie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.