Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sasolburg-seuns vas vir moord naby hoërskool

2012-11-15 10:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie seuns is in Zamdela, Sasolburg, in verband met die moord op ‘n man in hegtenis geneem, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Konst. Peter Kareli, ‘n polisiewoordvoerder, sê die 25-jarige man se lyk is naby die Kahobotjha-hoërskool in Zamdela gevind.

Die polisie het bevestig dat die man doodgesteek is.

Nadat die polisie wenke opgevolg het, is drie seuns – ‘n 16-jarige en twee wat 17 jaar oud is – in verband met die moord vasgetrek.

Hulle sal binnekort in die Sasolburg-landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sasolburg  |  moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Seun (5) brand dood in kamer

20 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vicki Maree sê... Alles goed en we'll dat die ou n boete moet betaal! Maar ja nou sit die regering met n helse smile op hul bakkies! Nog meer geld om uit te mors! Hoe gaan daardie geld die mariene lewe bevoordeel! Hul kan mos nie die kreef terugkry en terugsit in die water nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 07:08 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before Gilloolys Interchange - delays
  • Tuesday Central Johannesburg - 07:07 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS between Joe Slovo Drive and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.