Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sasolburg-betogers dreig met nóg geweld

2013-01-22 11:48
Tweets Share Share line Print

Zamdela – Betogende inwoners van Sasolburg het gedreig om nóg 'n spoor van verwoesting agter te laat indien die plaaslike regering nie sy planne heroorweeg om die gebied na 'n ander munisipaliteit te verskuif nie, berig Eyewitness News.

Inwoners van Sasolburg het Dinsdagoggend na die Moses Kotane-stadion in Zamdela gestroom ná gewelddadige betogings in die gebied.

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, sou na verwagting die inwoners toespreek, maar volgens Eyewitness News het inwoners die stadion omstreeks 11:00 verlaat omdat niemand opgedaag het nie.

Sommige inwoners het sambrele gedra om hulself teen die son te beskerm en 'n groep in die stadion het bevrydingsliedere gesing.

Kinders is ook aangesê om nie skool toe te gaan nie.

Paaie in die gebied was Dinsdag besaai met uitgebrande puin. 'n Polisiehelikopter het bo die gebied gesirkel om 'n oog op betogers te hou.

Altesaam 187 mense is in hegtenis geneem sedert die betoging Sondag begin het. Inwoners betoog oor nuwe planne vir die samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit.

Konst. Peter Kareli, polisiewoordvoerder, het gesê geen geweld is Maandagaand aangemeld nie.

Betogers het vroeër Maandag twee vragmotors aan die brand gesteek en twee polisiebeamptes aangeval in 'n voertuig wat in die modder vasgeval het.

Waterkanonne en rubberkoeëls is gebruik om die skare uiteen te jaag. Sommige inwoners het die paaie versper en polisievoertuie met klippe bestook.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Duitse Vlag sê... HJ baie goed gestel maar ek wonder of die weste rerig enige voorspoed in Afrika wil sien.as ons kyk na ZIM en Rob eers alle blakes en plase vernietig en toe die hele land en sy eie mense nou as die weste wou kon hulle hom mos lankal uitgehaal het.Hoekom vra ek? As ons na van die gewese wereld heersers kyk wat so vinnig verwyder is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.