Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sasolburg: Munisipaliteite kan steeds saamsmelt

2013-01-23 15:19
Tweets Share Share line Print

Sasolburg – Die munisipale afbakeningsraad het Woensdag gesê inwoners van die Zamdela-woonbuurt het te vinnig reageer deur te dink die samesmelting van die Sasolburg-munisipaliteit met dié van Parys sal permanent laat vaar word, berig Eyewitness News.

Betogings in die township het Sondag begin toe inwoners die strate ingevaar het om hul misnoeë oor die samesmelting te kenne te gee. Meer as 200 mense is reeds in hegtenis geneem in verband met die geweld in die gebied.

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, het Dinsdag aan inwoners gesê die samesmeltingsproses sal tydelik gestaak word terwyl 'n taakspan die lewensvatbaarheid daarvan assesseer.

Landiwe Mahlangu, voorsitter van die afbakeningsraad, het gesê slegs dié raad kan daardie besluit neem.

"Dit is 'n proses wat slegs die raad eintlik kan bestuur. Die raad het die laaste sê oor die kwessie. Ons sal binnekort met die minister vergader om uit te vind wat hy bedoel het."

Mahlangu het gesê openbare verhore oor die kwessie is nog nie gehou nie, omdat die raad eers in Augustus oor die samesmelting sou besluit.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Boere moet verantwoordelikheid neem vir hul eie veiligheid. Die polisie is nie gratis persoonlike lyfwagte 24/7 nie. Hulle dra lyke weg, ondersoek die misdaadtoneel en arresteer die booswigte -- wat hulle hier ook gedoen het. Ontwaak! Pas aan by die werklikheid. En, ja, hierdie moorddadige dreksels GAAN die swakstes uitsoek -- nes hoe roofdiere ook die kleinste, die siekes en swakkes onder die prooitrop uitsoek. Hul's nie dapper vegters wat gevegte soek net met opponente in hul eie gewigsklas nie. Dis ook die realiteit. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Kyalami - 08:50 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Heidelberg - 08:35 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT between Dasville Interchange and De Hoeks plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.