Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sasolburg: Joernalis met mes gedreig

2013-01-22 12:49
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Chaos in Sasolburg
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Sasolburg – ‘n Betoger het ‘n joernalis van die nuusagentskap Sapa met ‘n mes gedreig terwyl hy ‘n groep mense wat gedans het, afgeneem het.

“’n Man in sy middel-twintigs, wat ‘n kleurvolle kopdoek gedra het en nie ‘n hemp aangehad het nie, het my genader en gevra hoekom ek [beeldmateriaal] afgeneem het en dat ek moet ophou,” het die kameraman, Vumani Mkhize, gesê.

Mkhize was by die Moses Kotane-stadion in Zamdela, waar gewelddadige betogings oor die afgelope paar dae plaasgevind het. Hy was besig om ‘n groep af te neem terwyl hulle vir Ace Magashule, premier van die Vrystaat, gewag het.

“Ek het hom geïgnoreer en die man het weer gesê ek moet net begin afneem wanneer Ace Magashule opdaag. Hy het toe ‘n mes voor die skare uitgeruk. Ek het my kamera-toerusting opgetel en weggeloop.”

“Hy het toe na my geloop en gevra om na my toerusting te kyk. Ek het hom geïgnoreer en weggestap.”

Die betoger het die kamera-man daarna uitgelos.

Inwoners van Sasolburg het vroeër by die stadion saamgedrom waar Richard Baloyi, minister van samewerkende regerende en openbare sake, hulle na verwagting sou toespreek. Hulle het egter later in groepe in die rigting van Sasolburg beweeg ná Baloyi nie sy opwagting gemaak het nie.

Polisiebeamptes sê hulle het reeds 187 mense in hegtenis geneem sedert die betogings twee dae gelede ontstaan het.

Inwoners betoog glo oor ‘n voorstel om Sasolburg- en Parys se munisipaliteite saam te smelt.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnyama White sê... legens - jy teer waarskynlik op die nederlandse staatstoelae - so --- nie-arbeider - hou jou by jou lees en gaan soek vir jou 'n werk! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Florida Park - 09:12 AM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working between Florida Park and Bergbron
  • Friday Pretoria - 09:10 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS between Monument Park and Fountains Circle
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sap Business Consultant 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

.Net Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.