Sardyn stormloop begin in KZN

2009-07-27 16:14
Tweets Share Share line Print

Durban – Die ontwykende sardyne het twee maande ná plaaslike en internsionale toeriste hulle verwag het  eindelik hul opwagting in KwaZulu-Natal gemaak.

“Vanoggend (Maandag) was daar intense aktiwiteit vanaf Groenpunt en Scottburgh en suid van Mtwalumi en by Hibberdene. Meeste van hulle by die agterlyn,” het Mike Anderson-Reade, adjunkuitvoerende beampte van die Natalse Haairaad, gesê.

“Dinge lyk goed, maar daar is branders van 1,5 m so ek twyfel dat hulle vanoggend enige iets gaan vang. Sodra die gety sak kan dinge verbeter.”

Daar was twyfel dat die sardyne ooit by dié kus gaan aankom omdat hulle tussen Junie en Julie jaarliks hul opwagting maak.

Die haainette was verlede week teruggesit amper twee maande ná dit verwyder is omdat die sardynloop gewoonlik haaie en dolfyne na die kus bring.

Anderson-Reade het gesê die sardynskool is nie groot nie maar “hier en daar”.

Hy het gesê haainette is by strande tussen Isipingo en Umtentweni verwyder.

“Seegebruikers moet by menseredders op die strand hoor of hulle mag swem.”

Belangstellendes kan 082 284 9495 bel vir verdere inligting.

SAPA
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Wonder ek nou ook, Sarie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.