Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sanders-moordverdagtes in hof

2012-10-08 09:25
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie verdagtes sal weer in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die moord op die bokslegende Corrie Sanders, het die SABC berig.

Sanders is twee weke gelede doodgeskiet toe hy sy neef se 21ste verjaardag in Brits in die Noordwes gevier het.

Die verdagtes – Paida Fish, Samuel Mabena en Chris Moyo – word elkeen van een aanklag van moord en drie aanklagte van roof met verswarende omstandighede aangekla.

Die mans is ‘n paar dae ná die moord in die Oukasie- informele nedersetting vasgetrek.

Mabena word ook daarvan beskuldig dat hy verlede maand ‘n boer naby Brits vermoor het.

Volg Nuus24 op Twitter   

Lees meer oor: corrie sanders
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Hoe langer jy uitstel, hoe moeiliker werk die geleer van 'n taal. Kyk maar hoe vinnig en pynloos 'n kleuter sy eie huistaal aanleer -- hy of sy is vlot teen 3 jaar oud. En as die pikkie elke dag met die anderstalige bure se kleintjies speel, leer die twee lag-lag sommer die tweede taal saam met hul eie nog voor hulle in die skool is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MI Accountant Non CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.