Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sanders-moordsaak wéér uitgestel

2012-11-13 17:55
Tweets Share Share line Print
Video - Sanders-moordverdagtes in hof
Die mans wat na bewering die bokslegende Corrie Sanders vermoor het, het in die Brits-landdroshof verskyn. Kyk die video hier. KYK
 

Johannesburg – Die saak van drie mans wat beskuldig word van die moord op die bokslegende Corrie Sanders is Dinsdag in die Brits-landdroshof uitgestel, het die polisie gesê.

Kapt. Amanda Funani het gesê die drie beskuldigdes sal in aanhouding bly tot hulle volgende hofverskyning op 29 Januarie volgende jaar.

"Die saak is uitgestel want hulle regsverteenwoordiger was nie in die hof teenwoordig nie en die polisie se ondersoek duur voort," het Funani gesê.

Samuel Mabena, 27, Chris Moyo, 25, en Paida Fish, 19, staan tereg op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede.

Die saak is verlede maand uitgestel omdat die beskuldigdes aan die hof gesê het hulle regsverteenwoordiging moet "gefinaliseer" word.

Sanders is op 22 September by die Thatch Haven Country Lodge buite Brits doodgeskiet tydens 'n gewapende roof.

Hy het die volgende dag in die Kalafong-hospitaal in Pretoria aan sy wonde beswyk.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: corrie sanders  |  moorde  |  hofsake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Celestene Bosch sê... Ek sien Jackson het vergeet om te noem daat die wit plakkerskampe nie geregtig is op enige hulp van korporasies of die regering volgens die BEE nie. Dan kan ons mos ons eie hulp gaan soek in die buiteland. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Linbro Park - 10:44 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Marlboro Drive exit
  • Tuesday Crown - 10:40 AM
    Road name: M2 Westbound
    SLOW TRAFFIC throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.