Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sanders-moord: AfriForum prys polisie

2012-09-28 09:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – AfriForum het die inhegtenisneming van drie verdagtes vir die moord op die bokslegende Corrie Sanders verwelkom.

Die burgerregte-organisasie het in ‘n verklaring ook die polisie met dié spoedige deurbraak geluk gewens.

Nantes Kelder, hoof van AfriForum se ondersoekeenheid, sê die verdagtes se inhegtenisneming sal die voormalige swaargewig-bokser nie terugbring nie, maar dat dit belangrik is vir misdadigers "om te weet dat hulle gevang sal word wanneer hulle die wet oortree."

Die drie Zimbabwiërs, tussen 19 en 20 jaar oud, is Donderdagoggend in die Oukasie- informele nedersetting naby Brits in hegtenis geneem vir die moord op Sanders.

Hulle sal na verwagting Maandag in die Brits-landdroshof verskyn.

Die polisie het inligting ontvang wat hulle na ‘n huis gelei het waar twee van die verdagtes vasgetrek is. Die derde verdagte is kort daarna, by ‘n ander huis, vasgetrek.

Gesteelde items is volgens die polisie ook in hul besit gevind.

Sanders (46) is verlede naweek, tydens 'n gewapende rooftog by 'n restaurant naby Brits in die maag geskiet. AfriForum het in ‘n verklaring gesê die organisasie se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, was by dieselfde restaurant toe Sanders geskiet is.

Hy is na die Kalafong-hospitaal in Pretoria gehaas, waar hy beswyk het.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: corrie sanders  |  polisie  |  afriforum
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Jaco ek kan sien waarvan jy praat. Jou spelling wys dit. Kry maar 'n speltoetser, dit verrig wondere. Al is ek Engelssprekend sal ek Afrikaans praat, skryf en droom tot ek my kop neerlê. Dis vir my die mooiste taal veral by 'n politieke vergadering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.