Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sanders-moord: 10111 'help nie in Noordwes'

2012-10-23 09:41
Tweets Share Share line Print
Video - Sanders-moordverdagtes in hof
Die mans wat na bewering die bokslegende Corrie Sanders vermoor het, het in die Brits-landdroshof verskyn. Kyk die video hier. KYK
 

Johannesburg – Terwyl die skote geklap het wat tot die boksgelende Corrie Sanders se dood gelei het, het ’n familielid van hom vergeefs probeer om die polisie deur middel van die 10111-noodnommer te ontbied, het Beeld Dinsdag berig.

Die persoon wat die 10111-nommer geantwoord het, het glo gesê hulle kan nie help nie, omdat dié nooddiens glo nie oproepe vir die Noordwes hanteer nie.

Sanders se broer, Mike, het Maandagoggend volgens Beeld voor die verskyning van drie verdagtes in die Brits-landdroshof dié inligting met Nantes Kelder, hoof van AfriForum se ondersoekeenheid, gedeel.

’n Skoonsuster van Sanders het, terwyl die skote by ’n restaurant geklap het, die noodnommer gebel. Die oproep het slegs 32 sekondes geduur.

“Hulle het vir haar iets gesê van Brits val in Noordwes en hulle ‘deal’ nie daarmee nie,” het Mike volgens die dagblad gesê.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Beeld

Lees meer oor: corrie sanders  |  sterftes  |  moorde  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich Goosen sê... Vir my as leek klink dit dat 'n besnydenisoperasie moontlik die maklikste operasie denkbaar kan wees. Sal graag wil weet hoe loop die meer ingewikkelde operasies af. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:23 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    DELAYS between the M21 and Hornsnek Road
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.