Samwu dien klag teen e.tv in

2010-04-20 23:14
Tweets Share Share line Print

Durban - Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) het ’n klag teen e.tv ingedien nadat dié stasie na bewering ’n videogreep van verlede jaar gebruik het vir ’n bulletin oor vanjaar se munisipale staking, het die unie Dinsdag gesê.

Dié beeldmateriaal wat oor ‘n ander kwessie gehandel het, is Maandag in ’n nuusbulletin op eNews wat vanjaar se staking gedek het, uitgesaai sonder enige aanduiding dat dit argiefmateriaal is, het Samwu in ’n verklaring gesê.

Volgens die klag is dié beeldmateriaal gebruik om ’n verkeerde indruk van die staking te skep.

Samwu het gesê die beeldmateriaal wat gebruik is, het ‘n banier en lede van die munisipale vakbond Imatu gewys wat nie deel van die huidige staking is nie.

"Sonder om die kykers in te lig oor die feit dat die videogreep argiefmateriaal is, beteken dit hulle is oneerlik en onakkuraat,” het die verklaring gelui.

Vasili Vass, ‘n e.tv-woordvoerder, wou geen kommentaar lewer nie omdat die televisiestasie nog geen klag ontvang het nie.

-Sapa

Lees meer oor: samwu  |  e.tv

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Wonder ek nou ook, Sarie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.4i
2006
R 179,900.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.