Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Salarisse lok vaardige onderwysers – Zuma

2013-03-08 12:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Ordentlike salarisse sal 'n belangrike rol speel om vaardige onderwysers te behou en te lok, het pres. Jacob Zuma Donderdag gesê.

"Dit is hoekom ons 'n presidensiële vergoedingskommissie op die been bring, wat die vergoeding en diensvoorwaardes wat die staat aan sy werknemers verskaf sal ondersoek. Dit sal begin met onderwysers," het Zuma in 'n toespraak by Gallagher Estate in Midrand gesê.

Zuma het die nasionale onderwystoekennings bygewoon.

Zuma het verder gesê besprekings is aan die gang oor 'n nuwe prestasie-bestuurstelsel vir onderwysers.

"Ons belê ook in onderwyserontwikkeling om onderwys in die land te verbeter."

Die regering beplan om die bestaande 112 onderwyssentrums en vyf provinsiale onderwysontwikkeling-instansies te gebruik om op plaaslike vlak meer ondersteuning aan onderwysers te bied.

Opleiding vir skoolhoofde en hul adjunkte sal ook verskaf word.

Zuma het die onderwysers wat toekennings ontvang het, gelukgewens en diegene wat nié ontvang het nie, aangemoedig om aan te hou met hul harde werk.

"Deur saam te werk kan ons meer doen om die gehalte van ons basiese opvoeding te verbeter."
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

David Davids sê... Can any one of u clever people tells me,how many races do we have on this planet? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Germiston - 17:30 PM
    Road name: N17 Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Osborn Road exit due to an earlier accident
  • Friday Pretoria - 17:25 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Westbound
    DELAYS between the N1 Interchange and the Doornpoort Toll Plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.