Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sactwu skenk R1 miljoen om plaaswerkers te help

2013-02-10 12:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Skenking van R1 miljoen deur Sactwu is om plaaswerkers te help om tot ‘n vakbond te verenig, nie om ‘n nuwe vakbond te vorm nie, het hy Sondag gesê.

“[Die skenking] is om Fawu by te staan om plaaswerkers in ‘n vakbond te kry,” het Andre Kriel, algemene sekretaris van die klerewerkersvakbond, in ‘n verklaring gesê.

Kriel het Saterdag tydens ‘n vergadering van die Food & Allied Workers' Union (Fawu) in Guguletu, Kaapstad, gepraat.

Sactwu en Fawu is beide geaffilieer met die Congress of SA Trade Unions (Cosatu).

Kriel sê die skenking is sodat ‘n werwingspan gehuur kan word en Fawu-kantore in De Doors opgerig kan word.

Plaaswerkers in De Doorns in die Wes-Kaap het verlede jaar gestaak en gevra dat die minimum dagloon van R69 na R150 moet toeneem.

Mildred Oliphant, die minister van arbeid, het Maandag ‘n minimum loon van R105 ‘n dag vir plaaswerkers bekendgemaak. Dit sal van 1 Maart hierdie jaar in werking tree.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: fawu  |  plaaswerkers  |  sactwu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

hans.onrust.1 sê... Het is onontkoombaar bij vergelijkingen gericht op de graad van intensiviteit tussen deze wandaden telkens weer te wijzen naar een cruciaal verschil, voortkomend uit de bewezen actieve politieke inmenging van de ANC , die helaas verder gaat dan nalatigheid inzake de bescherming van burgers in het algemeen. Gekeken naar berichten dat 'misdaad de economie knou' is het niet ondenkbaar dat een efficiënte aanpak van wat hierboven wordt beschreven èn juist ook 'Plaasmoorde' als zuiver terrorisme wordt gezien en behandeld. Dat valt onder de huidige economisch ondermaats presterende regering, die de schuld in het falen nooit bij zichzelf zoekt en grootaandeelhouder is in de misdaadindustrie, dus niet te verwachten. Geweld regeert SA en dat brengt een grote groep verlies en levert een kleine groep de 'winst' , zoals DeWet eerder aangaf, wat steeds zwaarder gaat wegen voor de totale economie. Zodoende kan het boosaardige symbool van deze omschrijving, "de moeder van de natie", in een Audi A8 met regelmaat wetten overtredend rondrijden in vrijheid, en het merendeel van de bevolking door misdaad worden gevangen gehouden. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:10 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
  • Thursday Pretoria - 11:05 AM
    Road name: N4 Eastbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway after the N1 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.