Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Saak teen 'boelie-moordenaar' uitgestel

2012-11-22 15:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Gr.11-leerder van die Oosrand het Donderdag in die Boksburg-landdroshof verskyn nadat hy glo 'n medeleerder doodgeskiet het.

Phindile Louw, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, het gesê die saak is tot 29 November uitgestel vir 'n formele borgtogaansoek.

Die 18-jarige Phineas Xulu is Dinsdag in hegtenis geneem.

Hy het na bewering sy ma se dienspistool gebruik om Nkululeko Ndlovu, 'n gr.10-leerder, dood te skiet toe hy en sy vriende hom in 'n klaskamer konfronteer het.

The Star het Donderdag berig dat niemand bereid was om 'n traan te stort oor die boelie nie, en dat die algemene gevoel was dat hy gekry het wat hy verdien het.

"Ons is nou verlig dat hy dood is. Ons sal ons kos eet en ons geld spandeer," het 'n leerder aan die koerant gesê.

Ndlovu se familie het egter ontken dat hy 'n probleemkind was en het gesê hulle was nie bewus daarvan dat hy 'n boelie is nie.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stephan Conradie-Pelser sê... "Ek wil bruinmense in belangrike, seniorposisies sien." Liewe aarde Pieter Marais, waar was jy die afgelope tyd? Maak jou skreef ogies oop en dink voor jy praat. Ons as landsburgers gee net mooi snot om vir wat jy graag sal wil sien of hoor. Die ding van jou is rassisties van aard en enige opgevoede kleirling sal met jou verskil. Ons het nie nog 'n groepering nodig om die mense van die land van mekaar te vervreem nie. Jy het jou kans gehad in die politiek en jy het 'n gemors daarvan gemaak. Die wolk hang steeds oor jou kop. Clearly the truth has not set you free. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial manager

Centurion
Communicate Cape Town IT
R800000 - R1000000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R650000 - R750000

Team leader- Finance

Sandton
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.