Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SABC skrap onderhoud met Zapiro

2012-12-13 11:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die SABC het ‘n televisieonderhoud met die spotprentkunstenaar Jonathan Shapiro – beter bekend as Zapiro – gekanselleer, het The Times berig.

Zapiro sê die insetsel, wat reeds opgeneem is, is as gevolg van “opdragte van bo” nie uitgesaai nie.

“Selfs in die onderhoud het dit gevoel asof ek genoop word om iets positief oor die president te sê,” het hy aan die koerant gesê.

Kaizer Kganyago, woordvoerder van die openbare uitsaaier, het aan die koerant gesê hy weet nie wat die redes agter die besluit is om die onderhoud op Interface te kanselleer nie.

Zuma het onlangs ‘n eis van skadevergoeding teen die spotprentkunstenaar teruggetrek. Die saak het verband gehou met die spotprent Raping justice.

Talle ander politieke programme is ook onlangs deur die openbare uitsaaier gekanselleer.

‘n Radio-geselsprogram waarin drie joernaliste die ANC se komende verkiesingkongres sou bespreek, is verlede week ook laat vaar.

Die SABC het sy stappe verdedig en gesê afgevaardigdes van die party moes ook teenwoordig wees, om te verseker dat die program gebalanseerd sou wees.

The Times het vroeër die week berig oor ‘n brief wat na bewering deur verslaggewers, vervaardigers en aanbieders van die SABC geskryf is. In dié anonieme brief word die uitsaaier van politieke inmenging beskuldig.

Die brief het byvoorbeeld klagtes bevat dat joernaliste berispe word indien hulle nie genoeg dekking aan die president gee nie.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: zapiro  |  jonathan shapiro  |  sabc  |  sa politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

qnqe2 sê... Ja hoe dwaas kan mens wees as jy oor kleur wil reddeneer oor iets so afgryslik. ja eish kan of wil jy nie verstaan? Elke dag om ons heen kom ons in aanraking met die persone as jy dwaas wil speel geniet dit. Daarom kan ek ok ma net sinspeel jy weti wanner dit jou arm of been of iets dergliks gaan wees.ons leef in die mees onvoorspelbaarste land. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.