Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

SAA-vlugte gekanselleer oor sneeustorm in VSA

2013-02-09 10:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee SAA-vlugte tussen Johannesburg en New York is weens 'n sneeustorm in die Verenigde State gekanselleer, het die lugredery Vrydag gesê.

Die vlugte is SA203 wat Vrydag vanaf Johannesburg na New York sou vertrek en SA204 wat Saterdag vanaf New York na Johannesburg sou vlieg.

Ander vlugte na en vanaf New York sal soos geskeduleer voortgaan, tensy die weer in New York verander.

Die lugredery het om verskoning gevra, maar gesê die veiligheid van passasiers is 'n nie-onderhandelbare prioriteit.

"Ons sal steeds die situasie in New York en Washington monitor en enige nuwe verwikkelinge oor die storm sal deurgegee word."

Die nuusagentskap AP het Vrydag berig dat 'n erge sneeustorm die noordooste van die Verenigde State kan tref. Sommige skole in die gebied is gesluit en plaaslike lugrederye het duisende vlugte gekanselleer.

Waarskuwings van 'n sneeustorm is vir dele van New Jersey en New York se Long Island uitgereik, sowel as dele van die Nieu-Engeland-streek, insluitend Massachusetts, Rhode Island en Connecticut. Die waarskuwings strek tot in New Hampshire en Maine.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: weer  |  saa
VOLGENDE OP NUUS24X

Vuyo laaste keer gegroet

7 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Afrikaner Gewete, as ons nie weet nie, sal ons nie weet nie. Vra die inwoners self. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 07:47 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS approaching Main Road
  • Friday Pretoria - 07:46 AM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    DELAYS between Cussonia Avenue and Lynburn Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.