SAA vlieg 24 uur tydens WB

2010-01-05 21:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Daar sal vliegtuie 24 uur ‘n dag in die lug wees tydens vanjaar se wêreldbeker sokkertoernooi, het die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) Dinsdag gesê.

“SAA beplan om ons lugdiens vir 24 uur per dag tydens die wêreldbeker te verleng om die wedstryd-tye te akkomodeer, “ het SAA woordvoerder Azure Jenneker aan SAPA gesê.

Jenneker het gesê hulle werk nou saam met Match – die amptelike kaartjie-verskaffer vir die wêreldbeker – om te help met vervoer.

Jenneker het gesê dis nog onseker of daar ekstra vlieeneers en vliegtuie gedurende die toernooi gehuur sal word.

“Daar’s nog geen besluit geneem of SAA bykomende vliegtuie of personeel sal kry nie.”

Sy het gesê kaartjiepryse sal nie van die huidige stelsel afwyk nie.

Verlede maand het SAA en Match ‘n saamewerkings ooreenkoms geteken.

Volgens die ooreenkoms sal SAA 45 000 retoer vlugte vir Match klante beskikbaar maak om tussen Johannesburg, Durban en Kaapstad en tussen Durban en Kaapstad te vlieg.

-Sapa

 

Lees meer oor: saa  |  wêreldbeker 2010

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

nadya.griffioen sê... Het ek iets aan jou gedoen SIRRION? Persoonlik? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XL Super Cab Dsl
2007
R 169,995.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D 10-s Dsl Bus MY07
2011
R 319,900.00

MERCEDES-BENZ

C180 BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.