SA word welsynstaat – verslag

2011-02-01 07:45
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Suid-Afrika ontaard in ’n welsynstaat met sowat 14 miljoen mense wat maandeliks maatskaplike toelaes van die regering ontvang.

So het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) in ’n verklaring gesê. Volgens die SAIRV het die getal mense wat toelaes ontvang die afgelope nege jaar met meer as 300% toegeneem.

In die 2009-’10-boekjaar was daar byna 14 miljoen begunstigdes in Suid-Afrika.

Die meeste van dié begunstigdes (9 miljoen) was kinders en die tweede meeste (meer as 2 miljoen) bejaardes.

“Maatskaplike toelaes loop die gevaar om ’n afhanklikheidsindroom te laat ontwikkel,” het Nachi Majoe, ’n lid van die instituut se navorsing­span, gesê.

Luidens die SAIRV-verklaring raam die departement van finansies dat 16 miljoen mense teen 2011-’12 maatskaplike toelaes gaan ontvang.

“Hiervan sal meer as 10 miljoen toelaes aan kinders wees. Maatskaplike toelaes is ’n buffer teen armoede vir miljoene arm Suid-Afrikaners en 30% van die 49,9 miljoen mense in die land ontvang tans toelaes van die staat.”

In 2009 het 28% van die bevolking die een of ander toelae ontvang.

Vroue het sowat 53% van die begunstigdes uitgemaak en swart mense 89%. Die meeste van hulle is in KwaZulu-Natal. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Wonder ek nou ook, Sarie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.