SA weerkundige sterf in Suidpool

2009-10-06 15:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n 25-jarige weerkundige Johann Jamneck het gesterf in ‘n klim-ongeluk by die Suid-Afrikaanse Suidpoolstasie, het die departement van omgewingsake Dinsdag gesê.

“Spanlede het hul reddingstegnieke binne ‘n skeur geoefen toe die ongeluk (Sondag) plaasgevind het,” het ‘n verklaring gelui.

Hierdie oefeninge het ingesluit dat hulle by toue op- en afklim en katrolstelsels opstel om mense mee op te trek.

Sy lyk sal in November met ‘n huurvlug teruggebring word na Suid-Afrika.

Dit is die vroegste geleentheid, aangesien Antarktika nie toeganklik is hierdie tyd van die jaar nie.

Jamneck het 2007 op Marioneiland spandeer en dit so baie geniet dat hy aansoek gedoen het vir die pos as weerkundige op die Antarktika-ekspedisie.

Hy het Kaapstad op 23 Desember 2008 op die SA Agulhas verlaat as deel van die 48ste Suidpool-span wat deur die winter daar bly. Hy sou in Februarie 2010 terugkeer.

“Die direktoraat van Antarktika en eilande van die departement van omgewingsake wat verantwoordelik is vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese program, is baie jammer oor die ongeluk.”

“Buyelwa Sonjica, minister van water en omgewingsake, het haar medelye aan Jamneck se familie betuig.”

– Sapa

Lees meer oor: fratsongeluk

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fran.boucher sê... Wonder hoe hy sou gevoel het as iemand hom skilder met sy tottie buite sy broek? Ek is nie 'n Zuma fan nie, maar dis vir my uiters swak smaak. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.